SENEKAL DIEREKLINIEK

Dr. J.P. Blignaut B.V.Sc

VEEARTS: KUDDEGESONDHEID & TROETELDIERE

Agtergrond

Dr. J.P. Blignaut het in Maart 1991 in Senekal gevestig.
Hy het 'n passie vir wild en die buite natuurlewe. Hy het met melkbeeste en skape geboer en boer tans nog met beeste.
Sy praktyk is geleë in Sandspruit in Boje straat en spog met 'n versorgingsdiens (Rooistrik Haarsalon), en losies (De Rust Kennels) vir geselskap diere. Daar is ook 'n kleinhandel winkel binne die praktyk.

@Senekal Dierekliniek

Kontak Ons

058 481 4066 

Nuusbrief

© Copyright 2024 Senekal Dierekliniek - All Rights Reserved

Design by Dilectus